Mike Kellin

Mike Kellin
Geboorte (1922-04-26)26 April 1922
Sterfte 26 Augustus 1983 (op 61)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Een aangenome dogter
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mike Kellin (26 April 1922 – 26 Augustus 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente At War with the Army (1950), Midnight Express (1978), The Jazz Singer (1980), en Sleepaway Camp (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy